Home / Series / Spoorloos / Aired Order /

Season 2

Heksejag

In hierdie seisoen word die storie vertel met nuwe karakters, en ook sy eie, nuwe storielyn. Adam se ontwaking wek baie belangstelling, maar nie almal is ewe bly dat dit gebeur het nie. Daar is 'n vrou wat in die hospitaal rondsluip en die dokter is oënskynlik baie senuagtig. Wanneer Adam later 'n traumatiese gebeurtenis onthou, besluit hy om self te probeer uitvind wat die aand van die motorongeluk gebeur het. Het dit enigiets te doen met die skoolmeisies wat van heksery verdink is?

English Afrikaans
  • TheTVDB.com Season ID 1984799
  • Created February 15, 2022
  • Modified October 14, 2025
When available, episode names will be translated into your preferred language. Otherwise they will be shown using the series' origin language.
Name First Aired Runtime Image
S02E01 Aflewering 1
July 14, 2020
S02E02 Aflewering 2
July 21, 2020
S02E03 Aflewering 3
July 28, 2020
S02E04 Aflewering 4
August 4, 2020
S02E05 Aflewering 5
August 11, 2020
S02E06 Aflewering 6
August 18, 2020
S02E07 Aflewering 7
August 25, 2020
S02E08 Aflewering 8
September 1, 2020
S02E09 Aflewering 9
September 8, 2020
S02E10 Aflewering 10
season finale
September 15, 2020