Adri ontsnap van Daniel. Joey vertel Adri dat Daniel kop verloor het en haar wil doodmaak noudat sy die waarheid weet. Albei vroue ontsnap. Joey bel vir Simon en gee voor hy is die polisie.