Therese kan nie bewys dat sy vir Adri aangeneem het nie en word gearresteer. Adri blameer Xander vir alles. Adri se bloedfamilie word opgespoor en sy stem in om haar oom Daniel en sy vrou te ontmoet.