Home / Series / Spoorloos / Aired Order / Season 1 / Episode 10

Kruispaaie

Jan-Gustav vind uit wie sy biologiese pa is en vat die pad. De Wet en Sonja vind uit dat Lourens onskuldig was. Die dorp is verbyster as die megafoon weergalm: die klok-reël geld weer.

Afrikaans English
  • Originally Aired December 11, 2018
  • Created February 15, 2022 by
    Erik Naudé
  • Modified January 19, 2025 by
    tonylogin