Home / Series / Spoorloos / Aired Order / Season 1 / Episode 2

Vreemdelinge

Die dorp is in beroering: die reeksmoordenaar van destyds is nou begrawe; Frikkie se verdwyning kan nie sy werk wees nie. Speurders van Johannesburg word ontbied en Ian Vos gaan huis toe.

Afrikaans English
  • Originally Aired October 13, 2018
  • Created February 15, 2022 by
    Erik Naudé
  • Modified March 24, 2024 by
    brazer