Dit is tyd vir die babadoop, en amper almal is opgewonde, maar Magda besef sy moet iets spesiaals verrig om Erhard weer 'n hupstoot te gee.