'n Spesiale aand word vir Lynette en Shaun gereël. Magda dink Erhard beplan 'n verrassing, maar hy is die een wat verras is en hy gryp na strooihalms wat hom duur te staan sal kom.