'n Groot reünie word gehou vanaf die eerste episode, maar die nag neem 'n wending en Magda kan nie haar kop bo water hou nie.