Nuwe bure trek oorkant die pad van Magda en Erhard in, en verbeeldings van duistere dade en verdagte gedrag lei almal gou op 'n dwaalspoor.