Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 0 / Episode 3

Orkney Snork nie! - Die Reünie

Byna drie dekades nadat Orkney snork nie duisende Afrikaanse huishoudings vasgenael voor die televisie gehad het, vind mense steeds aanlkank by dié vermaaklike sitkom. Teatergangers was onlangs in vervoering tydens 'n reünie van dié akteurs wat AfriForumTV by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied het. Dit het duidelik baie herinneringe by hulle wakker gemaak en ná afloop van die gesprek het hulle oor hul voete geval om hul gunstelingkarakters te ontmoet.

English Afrikaans
  • Runtime 90 minutes
  • Special Position Airs after season 4
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network South Africa SABC 1
  • Special is Critical to Show's Story No
  • Created December 26, 2022 by
    SmartBrain
  • Modified December 27, 2022 by
    SmartBrain