Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 4 / Episode 1

Romeo Van Tonder

Wimpie word gekies om ‘'Romeo' in ‘'Romeo en Juliet' te speel. Sonja is vies omdat Annatjie Gous die rol van ‘'Juliet' gekry het. Hendrik neem die kinders om te gaan swem en duik skoon uit sy swembroek. Ouboet vertel Hendrik van die groot gemors by die Klerksdorp inry en sy broederlike raad aan Wimpie is om nie te '‘jol' nie – dit veroorsaak net hartseer.

English
  • Originally Aired July 14, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin