Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 13

Spiere

Ouboet wil soos Tarzan lyk en gebruik hulle spaargeld om by ‘n gimnasium aan te sluit. Yollie is woedend. Ouboet moet ‘n “before” foto laat neem en die plan is om ook ‘n “after” foto te laat neem. Die gimnasium verdwyn egter.Wimpie en Sonja bekommer Maggie en Hendrik verwoes haar oefenfiets.

English
  • Originally Aired July 7, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Notes Is a season finale
  • Created June 6, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 6, 2016 by
    Administrator admin