Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 2 / Episode 12

Hallo Skattebol

Wanneer Hendrik laat van 'n vergadering terugkeer laat Maggie hom op die bank slap. Ouboet ontgeld dit ook net ingeval hy ook sulke gedagtes sou kry. Blomme help niks en die vrouens besluit om alleen uit te gaan om die manne terug te kry.

English
  • Originally Aired November 1, 1990
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin