Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 2 / Episode 8

Bella Vermaas se Nood

Koert en Wimpie sit reuse koringkrieke in 'n skoendoos vir hulle biologietaak.Ouboet oefen sy eerstehulpkursus op Hess en Maggie kry byna 'n oorval wanneer sy Hess so in verbande sien. Ouboet is in die moeilikheid wanneer hy en Hendrik 'n vrou in nood help.

English
  • Originally Aired October 2, 1990
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin