Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 1 / Episode 8

Flaminco en Koffietafel

Die van Tonders se huishouding word ontwrig wanneer die meubels teruggeneem word. Dis deels Wimpie en Oupa se skuld. Maggie blameer vir Hendrik terwyl Yolanda en Ouboet dinge verder vererger.

English
  • Originally Aired June 28, 1989
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin
Name Type Role
Willie Esterhuizen Writer
Willie Esterhuizen Director