Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 2 / Episode 4

Is ek vet?

Wanneer Hendrik kla dat sy maag in die pad staan van sy golfvoorgee sit Maggie hom op 'n streng dieet. Ouboet bou 'n "smoke-o-matic-immobiliser" en toets dit op sy eie motor. Hess gee vir Jaco die trekpas na hy haar hart breek.

English
  • Originally Aired September 4, 1990
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin