Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 2 / Episode 1

Wimpie verloor sy waardigheid

Wimpie en Koert word sonder klere op die hotel se dak betrap en almal behalwe Hendrik wil hom "tug". Maggie se rok word by die droogskoonmaker opgevoeter maar Oupa reken dat 'n mens ten alle koste uit die hof moet bly.

English
  • Originally Aired August 14, 1990
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin