Home / Series / Niggies / Aired Order / Season 1 / Episode 2

Ons Mense

Die familie en gemeenskap is diep geskok oor die verskriklike gebeure. Issie se broer voel verantwoordelik vir die tragedie. Die plaaslike polisiestasie is nie opgewasse vir die taak om die saak te ondersoek nie.

Afrikaans English
  • Originally Aired April 1, 2025
  • Runtime 48 minutes
  • Created April 1, 2025 by
    tonylogin
  • Modified April 1, 2025 by
    tonylogin