Molly sien toevallig 'n sms op Wors se selfoon wat hy vir 'n ander vrou gestuur het, en maak dadelik die verkeerde afleidings. Blapsie doen huweliksberading.