Ek, Hy en Jy vertel die verhaal van Soefie wat nog altyd haar jonger suster, Katrien, se behoeftes bo haar eie gestel het. Sedert hulle ouers se dood, sestien jaar gelede, dra Soefie die groot verantwoordelikheid om na Katrien om te sien, en sy sorg so pligsgetrou en onbaatsugtig vir haar suster dat sy haarself en haar drome in die proses prysgegee het.
| Season | From | To | Episodes |
|---|---|---|---|
| All Seasons | |||
| Specials | 0 | ||
| Season 1 | December 2025 | January 2026 | 3 |
| Unassigned Episodes | 4 |
| Season | From | To | Episodes |
|---|---|---|---|
| Season 1 | 0 | ||
| Unassigned Episodes | 7 |
No actors for this record.
No lists.
No lists.
No lists.
Please log in to view notes.