Mariska stel voor die vrouens gaan vir 'n week Mauritius toe. Die vrouens praat openlik oor hul moeilike verledes en daar ontstaan spanning tussen twee duidelike faksies in die groep.