Die vrouens terg Michelle oor haar kwale en Mariska arriveer 'n dag laat. Na 'n wildrit is die temprature nie net hoog in die bosveld nie maar ook in Karen se bloed.