Niemand gaan Flip help om dié droom ’n realiteit te maak nie.
Die personeel vergeet Flip se eerste werksherdenking omdat hulle fokus op die afsterwe van die vorige bestuurde...
Flip 'pitch' ongeloofwaardige idees aan hoofkantoor, wat eintlik daar is om die personeel te waarsku om hul sokkies op te rol. Emma besef dat sy die ander werknemers beter moet leer ken.