Hierdie episode kyk na die onstuimige periode tussen die Soweto-opstande in 1976 en die vrylating van Nelson Mandela op 2 Februarie 1990. Met Hermann Giliomee en spesiale gas Theuns Eloff.