Home / Series / Arende / Aired Order / Season 3 / Episode 7

Aflewering 07

Sloet verkoop sy plaas, en die langverwagte Dorslandtrek is op die punt om te begin. Oudok vertel die Ambagsman dat Hamish en sy mense op pad is na Sloet se plaas. Daardie aand sluip die Ambagsman met sy rewolwer rond.

English
  • Originally Aired December 9, 1992
  • Runtime 45 minutes
  • Content Rating United States of America TV-PG
  • Network SABC 1
  • Created January 20, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified April 21, 2025 by
    tonylogin
Name Type Role
Paul C. Venter Writer
Dirk de Villiers Director