Annette sê vir Adam dat sy nie glo dat Sloet ooit sal terugkom nie. Sy erken ook aan Mees dat sy moeg is om op haar eie te wees.