Home / Series / Agter Elke Man / Aired Order / Season 2 / Episode 18

Aflewering 18

Van Breda reël 'n vergadering met Andries om 'n nuwe sake-onderneming te bespreek. Hoewel Andries gretig is vir die onderneming, moet hy dit eers met sy prokureur bespreek. Anna is nie gesond nie en Steve bel 'n dokter.

English
  • Originally Aired July 7, 1988
  • Runtime 46 minutes
  • Created December 26, 2021 by
    Erik Naudé
  • Modified April 21, 2025 by
    tonylogin