Johan neem afskeid van Kobus, wat Israel na Suid-Afrika verlaat. Hettie en Hannes kom by die Barnhoorn-huis aan om Marietjie skeihof toe te neem.