Home / Series / Agter Elke Man / Aired Order / Season 1 / Episode 22

Aflewering 22

Kobus Dreyer besluit om Israel te verlaat om 'n belangrike pos in Suid-Afrika te beklee. Steve wys vir Mercia die nuwe huis, maar daar is spanning wanneer sy daarop aandring om meer oor sy werk te wil weet. Steve en Leana eet saam uit onder die voorwendsel van 'werk' en is onbewus daarvan dat Mercia hulle dophou.

English
  • Originally Aired January 30, 1986
  • Created May 15, 2021 by
    MinetteBurger
  • Modified April 21, 2025 by
    tonylogin