Kinders en Kleure Hierdie week: KINDERS EN KLEURE Kleur prikkel die nuuskierigheid en stimuleer die eetlus. Diegene wat elke dag vyf verskillende kleure groente eet, leef ‘n gesonder lewe met baie meer energie. Ons bederf kinders (van alle ouderdomme) en leer die hardekoppe dat goeie kos ook pret kan wees.