Brunch Brunch is ‘n woord wat nooit vertaal moet word nie. Dis nie ‘n laat-ontbyt of ‘n vroeë middagete nie, dis ‘n belewenis op sy eie. Dis ‘n luuksheid wat gedurende die week slegs deur sekere mense geniet kan word, die werkendes kan dit net naweke beleef.