Dit is 2021, die sogenaamde toekoms is hier en die antisosiale apokalips het aangebreek. Tussen sosiale media, internetverslawing en die pandemie het mense se sosiale vaardighede begin uitmekaar val en die meeste mense is te bang of lui om vriende te maak. Dan is daar Andries, ’n kontrakwerker wat spog dat hy met enige iemand vriende kan maak.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No lists.
No lists.
No lists.
Please log in to view notes.